Sommige mense is van die opinie, as jy die
enigste kind is, woord jy eintlik bederf. Hierdie verkynsel was nog nooit deel
van my lewe nie. Ek kry wat my moeder kan bekostig en geensins vra ek vir
enigeiets buiten gewoon of uitemaate. Ek waardeur alles wat my moeder vir my
doen. Ek sal sê my lewe is baie “goed”. By goed bedoel ek dit is pret met voor
en teenspoed wat alles deel van groot word is. Ek waardeur my lewe selfs meer
nadat ek ‘n ervaaring beleef het, onlangs wat ek nooit sal vergeet nie.
Alles was dood stil toe ek die Christine Revel
weeshuis instap. Soos ‘n stroom versnelling het die bloed na my kop voortgesnel
en skielik het tyd onmiddelik gestop. Ek het nie geweet wat my te wagte staan
nie, dit was my ervaaring van vrywilliger werk. Klein gesiggies het my aanstaar
met vrolike glimlaggies van oor tot oor. Hulle is nie bekwaam om hul selfs uit
te spreek nie teen so ‘n jong ouderdom en leef om onafhanklik, sonder enige
kinder pret. Die emosie het my aangegryp, maar my selfbeheer het ingeskop.
Ek besef nou hoe geseёnd ek is dat die leifde,
ondersteuning en ‘n stabiele goeie lewe te kan ervaar. Soos ek die weeshuis
verlaat het, goeiende ligte trane my droё wange afgestroom. Dit het gevoel as
of iemand my hart uitgeruk het en ‘n direkte aanval teen my gerug het. Ek voel
ek moet terug gee, aan die minderbevooregte. Dit sal van my ‘n volkome persoon
maak en sal waarde aan my lewe voeg, wat dit meer as goed sal maak.
Enkele opmerkings:
AntwoordVee uit1. woord jy - word jy
2. enigeiets - enigiets of enige iets
3. uitemaate - uitermatigs
4. waardeur - waardeer
5. nadat ek ‘n ervaaring beleef het, onlangs - na 'n onlangse ervaring...
6. doodstil - een woord
7. onmiddellik
8. wat my te wagte staan nie - wat om te verwag nie
9. aanstaar - aangestaar
10. Hulle is nie bekwaam om hul selfs uit te spreek nie teen so ‘n jong ouderdom en leef om onafhanklik, sonder enige kinder pret. - Hulle kan hulself nie uitdruk op so 'n jong ouderdom nie.
11. dat die leifde - dat ek die liefde
12. goeiende - het gloeiende
13. teen my gerug - op my gerig
14. teruggee - een woord
Pragtige storie. Jy maak my besef net hoe gelukkig ek is.
AntwoordVee uitHierdie opmerking is deur die outeur verwyder.
AntwoordVee uitEk admireer jou passie.'n Mens moet elke dag dankbaar wees vir die goeie lewe.
AntwoordVee uit