Woensdag 28 Augustus 2013

Persoonlike skryfstuk


My naam is Shelley Swart en ek is 19 jaar oud. Ek is tans ‘n eerste jaarse student in die onderwys fakulteit.
Ek het my hoёrskool jare baie geniet by Hoёrskool Bergvliet . My matriek jaar was baie opwekend en harde werk, maar vir harde werk het ek nog nooit weg geskroom nie. Ek is die eerste en enigste kind in ons familie, maar 2011, het die lewer van my vader baie skielik geeis.
So gepraat, as ‘n persoon is ek onsettend lief vir die lewe. My tema is “ die goeie lewe”. My vader was die inspiraasie agter heirdie tema. Alles wat hy aangepak het was met groot toewyding en vernuf. Aangesein hy nie die lewe tot sy volste kon ervaar en geniet nie, is dit my begeerte om dit te kan bekom want dit is my passie om die lewe te geniet. Ek glo ons moet die lewe elke dag geniet en beleef as of dit ons  laaste dag is. My leuse vir die lewe is nie omtrent die hoeveelheid nie, maar omtrent die gehalte van jou lewe.

Onder andere stel ek belang in latynse Amerikaanse dans musiek, ongelukkig het ek nooit daar in geslaag om heirdie passie uit te leef nie. My stokperdjies is om te vliek en tyd spandeer met my vriende. Ek wil ook graag reis na Amerika, Italia en Nieu- Seeland. My gunstelling kos is pasta soos vir meeste mense. Moet nooit ‘n piesang afdwing of aanbied vir my nie, ek haat dit!
 

1 opmerking:

  1. Enkele opmerkings:

    1. eerste jaarse student - eerstejaarstudent
    2. opwekend - opwindend
    3. weg geskroom - weggeskram of net "geskroom"
    4. het die lewer van my vader baie skielik geeis. - het die lewe my vader baie skielik geëis.
    5. inspiraasie - inspirasie
    6. heirdie - hierdie
    7. daar in - daarin (een woord)
    8. vliek - fliek
    9. gunstelling - gunsteling

    AntwoordVee uit