Dit was 'n gewone skool dag en ek het baie ongelukkig gevoel. Februarie, 14 2009, die dag waar meeste mense hul liefde vir mekaar vier. Ek was in 'n verhouding, en soos gewoonlik dink 'n mens dat jou probleme is die ergste. Ek het niks verwag nie van my
kêrel nie, aangesien ons het 'n stelling gehad. Ons het nie met mekaar gepraat nie en dit het my baie hartseer laat voel.
Die dag gaan 'n lang dag wees, het ek gedink. Een van my vriende is baie spesiaal vir my. Hy is blind. Somtyds het hy alleen gesit gedurende pouse. Ek het 'n bietjie met hom gesels en agter 'n lang tyd was daar 'n ongemaklik gevoel. " Is die kleur van rooi oorels vandag?", het Josh vir my gevra. Ek was nie seker nie hou om hom te aandwoord.
Ek het net gesê: " Ja almal loop met rose in hulle hande. Daar was stilte vir 'n oomblik en ek het gewonder wat gaan hy nou vir my vra. Ek was verbaas toe hy my sê: “ Ek kan hoor in jou stem dat jy hartseer voel. Dit is
amper soos ek somtyds voel, in ‘n donker plek en hulpeloos. Ek doen wat ‘n
gewone person sal doen en dit hou my sterk en gelukkig.” Ek het met trane in my oё gesit. Hier kan ek sien en doen wat ek wou doen.
Uiteindelik het die skool dag na 'n einde toe gekom. Ek het agterna gegaan na my sluitkas toe. Daar was die verrassing wat ek nie verwag het nie. 'n Roos en 'n sjokolade. Buitendien Josh, het dit my baie gelukkig gemaak.
EK het besef dat my probleme Is niks in vergelying met wat ander mense duer gaan. Josh is 'n inspirasie vir my. Die groot verrassing is 'n beteken dat daar is altyd lig aan die einde van die tonnel.
Pragtig, Shelley. Jy het vir my onthou hoe spesiaal liefde is.
AntwoordVee uitEnkele opmerkings:
AntwoordVee uit1. skooldag - een woord
2. Februarie, 14 2009 - 14 Februarie, 2009
3. meeste mense - die meeste mense
4. is die ergste - die ergste is
5. nie van my kêrel nie - van my kêrel nie
6. stelling gehad. - stryerey gehad het.
7. agter - na
8. oorels - orals
9. nie hou om hom te aandwoord. - hoe om hom te antwoord nie.
10. person - persoon
11. Buitendien - Buiten
12. Is niks in vergelying - niks is in vergelyking
13. duer - deur
14. 'n beteken - 'n teken