Dinsdag 24 September 2013

Opvoedkundige skryfstuk


As jy wil graag die geur van een van die beste tropiese drankies te geniet, moet jy bereid wees om kuns te maak in 'n menger. Piña coladas is bekend in die Karibiese Eilande en in die see oorde, maar hoe om die Caribbean smaak te geniet sonder om in die Karibiese Eilande te wees? Wel, hier is hoe jy kan die plesier van die drink geniet, net wanner jy wil deur net ‘n paar maklike stappe.

·         Die eerste stap is om die bestanddele wat nodig is vir twee porsies en dit is: 'n liter pynappelsap, een klapper room melk blikkies, 'n glas van gebreekte ys, twee koppies angelier, en drie kilogram van rum. Jy moet altyd die beste gehalte bestanddele kry vir 'n beter smaak.

·         Jy moet 'n menger kry en gooi die ys in dit. Maak seker daar is baie van die gebreekte ys wat moet eweredig verpletter.

·         Na afloop van die ys is korrek vergruis gooi die pynappel sap in die menger. Dan gooi die klappermelk en die angelier melk in.

·         Meng hierdie bestanddele en, in 'n aparte houer, meet twee kilogram van rum. As jy wil graag 'n sterker drink  kry, kan jy skink ses kilogram.

·         Meng dit alles saam vir sowat 30 sekondes en gooi in 'n glas. Jy kan ook meer ys ingooi en meng dit vir ongeveer 45 sekondes en jy sal 'n omkoopgeld Pina Colada het.

·         Dien dit in 'n glas wat jou drink yskoue sal hou vir maksimum geur.

Dinsdag 17 September 2013

Verhalende skryfstuk


Dit was 'n gewone skool dag en ek het baie ongelukkig gevoel. Februarie, 14 2009, die dag waar meeste mense hul liefde vir mekaar vier. Ek was in 'n verhouding, en soos gewoonlik dink 'n mens dat jou probleme is die ergste. Ek het niks verwag nie van my
kêrel nie, aangesien ons het 'n stelling gehad. Ons het nie met mekaar gepraat nie en dit het my baie hartseer laat voel.
Die dag gaan 'n lang dag wees, het ek gedink. Een van my vriende is baie spesiaal vir my. Hy is blind. Somtyds het hy alleen gesit gedurende pouse. Ek het 'n bietjie met hom gesels en agter 'n lang tyd was daar 'n ongemaklik gevoel. " Is die kleur van rooi oorels vandag?", het Josh vir my gevra. Ek was nie seker nie hou om hom te aandwoord.
Ek het net gesê: " Ja almal loop met rose in hulle hande. Daar was stilte vir 'n oomblik en ek het gewonder wat gaan hy nou vir my vra. Ek was verbaas toe hy my sê: “ Ek kan hoor in jou stem dat jy hartseer voel. Dit is amper soos ek somtyds voel, in ‘n donker plek en hulpeloos. Ek doen wat ‘n gewone person sal doen en dit hou my sterk en gelukkig.” Ek het met trane in my oё gesit. Hier kan ek sien en doen wat ek wou doen.
Uiteindelik het die skool dag na 'n einde toe gekom. Ek het agterna gegaan na my sluitkas toe. Daar was die verrassing wat ek nie verwag het nie. 'n Roos en 'n sjokolade. Buitendien Josh, het dit my baie gelukkig gemaak.
EK het besef dat my probleme Is niks in vergelying met wat ander mense duer gaan. Josh is 'n inspirasie vir my. Die groot verrassing is 'n beteken dat daar is altyd lig aan die einde van die tonnel.

 

 

Donderdag 05 September 2013

Beskrywende skryfstuk


Sommige mense is van die opinie, as jy die enigste kind is, woord jy eintlik bederf. Hierdie verkynsel was nog nooit deel van my lewe nie. Ek kry wat my moeder kan bekostig en geensins vra ek vir enigeiets buiten gewoon of uitemaate. Ek waardeur alles wat my moeder vir my doen. Ek sal sê my lewe is baie “goed”. By goed bedoel ek dit is pret met voor en teenspoed wat alles deel van groot word is. Ek waardeur my lewe selfs meer nadat ek ‘n ervaaring beleef het, onlangs wat ek nooit sal vergeet nie.

Alles was dood stil toe ek die Christine Revel weeshuis instap. Soos ‘n stroom versnelling het die bloed na my kop voortgesnel en skielik het tyd onmiddelik gestop. Ek het nie geweet wat my te wagte staan nie, dit was my ervaaring van vrywilliger werk. Klein gesiggies het my aanstaar met vrolike glimlaggies van oor tot oor. Hulle is nie bekwaam om hul selfs uit te spreek nie teen so ‘n jong ouderdom en leef om onafhanklik, sonder enige kinder pret. Die emosie het my aangegryp, maar my selfbeheer het ingeskop.

Ek besef nou hoe geseёnd ek is dat die leifde, ondersteuning en ‘n stabiele goeie lewe te kan ervaar. Soos ek die weeshuis verlaat het, goeiende ligte trane my droё wange afgestroom. Dit het gevoel as of iemand my hart uitgeruk het en ‘n direkte aanval teen my gerug het. Ek voel ek moet terug gee, aan die minderbevooregte. Dit sal van my ‘n volkome persoon maak en sal waarde aan my lewe voeg, wat dit meer as goed sal maak.