Woensdag 02 Oktober 2013

Refleksie skryfstuk


Ek het geen kennis van hoe om 'n blog te werk nie toe ons die eerste keer die taak gekry het. Ek was baie opgewonde om my eie blog te het waar ek kon my ervarings deel. Die begin van die blog was maklik , maar iets te skryf wat gebaseer is oor die tema wat ek gekies het was 'n bietjie moeilik, veral wanneer dit in afrikaans moes wees.
Wanneer ek dink aan iets om oor te skryf, het dit my verbaas hoe ervarings wat gebeur het, kon ek onthou en steeds vandag belangrik in my lewe is. Ek het dit geniet om te skryf, toe ek iets om oor te skryf gehad en dikwels kon nie ophou skryf nie. Vir baie jare het ek afrikaans gedoen en het goeie punte gekry. Op universiteit het ek verwag om dieselfde punte te kry as wat ek in hoërskool gekry het. Ek dink dat die terugvoering was baie behulpsaam as dit was foute wat ek besig was om al hierdie jare te doen en was nog nooit reggestel nie. Dit het vir my laat voel as of ek niks van afrikaans weet nie as gevolg van so baie foute.

Ek het gedink om verskillende style opstele in 'n vorm van 'n blog, is 'n baie interessante en kreatiewe manier. Ek het dit geniet om die blog te doen en het gevoel dat dit my gestrek  vermoë om  uit die boks te dink.

 

1 opmerking:

  1. Ek is baie bly dat dit jou kon help met jou Afrikaans (dit was die eintlike idee). Jou inskrywings het elke keer beter geword en ek kon sien dat jy probeer om my raad te volg. Dankie vir jou moeite.

    AntwoordVee uit