Ek het geen kennis van hoe om 'n blog te werk nie toe ons
die eerste keer die taak gekry het. Ek was baie opgewonde om my eie blog te het
waar ek kon my ervarings deel. Die begin van die blog was maklik , maar iets te
skryf wat gebaseer is oor die tema wat ek gekies het was 'n bietjie moeilik,
veral wanneer dit in afrikaans moes wees.
Wanneer ek dink aan iets om oor te skryf, het dit my verbaas
hoe ervarings wat gebeur het, kon ek onthou en steeds vandag belangrik in my
lewe is. Ek het dit geniet om te skryf, toe ek iets om oor te skryf gehad en
dikwels kon nie ophou skryf nie. Vir baie jare het ek afrikaans gedoen en het
goeie punte gekry. Op universiteit het ek verwag om dieselfde punte te kry as
wat ek in hoƫrskool gekry het. Ek dink dat die terugvoering was baie behulpsaam
as dit was foute wat ek besig was om al hierdie jare te doen en was nog nooit
reggestel nie. Dit het vir my laat voel as of ek niks van afrikaans weet nie as
gevolg van so baie foute.
Ek het gedink om verskillende style opstele in 'n vorm van
'n blog, is 'n baie interessante en kreatiewe manier. Ek het dit geniet om die
blog te doen en het gevoel dat dit my gestrek
vermoƫ om uit die boks te dink.